Busisiwe Mkhwebane

Busisiwe Mkhwebane
Busisiwe Mkhwebane

Ampstermyn
2016 – 2022
Vise Kevin Malunga
President Jacob Zuma (2016-2018)
Cyril Ramaphosa (2018-2022)
Voorafgegaan deur Thuli Madonsela
Opgevolg deur Kholeka Gcaleka

Persoonlike besonderhede
Gebore 2 Februarie 1970 (1970-02-02)
Bethal, Mpumalanga

Busisiwe Mkhwebane (gebore 2 Februarie 1970) is 'n Suid-Afrikaanse politikus. Sy was die Openbare Beskermer van Suid-Afrika, wat van 2016 tot 2022 as die 4de Suid-Afrikaanse Openbare Beskermer gedien het.[1][2] President Cyril Ramaphosa het op 9 Junie 2022 in 'n skriftelike verklaring die skorsing van Mkhwebane as Openbare Beskermer met onmiddellike effek aangekondig.[3] Op 11 September 2023, na die voltooiing van die proses, het die Nasionale Vergadering gestem om Mkhwebane te verwyder as Openbare Beskermer van Suid-Afrika.

Op 16 Oktober 2023 het Mkhwebane by die Ekonomiese Vryheidsvegters-party aangesluit.[4] Sy is op 20 Oktober as parlementslid ingesweer.[5]

  1. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named maroela
  2. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named maroela2
  3. Frontline Africa Advisory's Weekly Political and Economic Review 10 Junie 2022.
  4. Lebuso, Sthembiso. "Mkhwebane joins the EFF to 'continue protecting the poor'". City Press (in Engels (VSA)). Besoek op 20 Oktober 2023.
  5. "In Pictures The EFF welcomes its newly sworn-in Member of Parliament, former Public Protector Fighter @AdvBMkhwebane. -Advocate Mkhwebane boasts a rich history in civil service, including key roles as a Senior Researcher for the SAHRC, Senior Investigator in the Office of the Public Protector, and Director in the Department of Home Affairs. #EFFInParliament". X (formerly Twitter) (in Engels). Besoek op 20 Oktober 2023.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search